’n Groot behoefte het onlangs oor die veiligheid by die Wellington-polisiekantoor ontstaan. Volgens Wag/Stopmisdaad is die hekke waardeur voertuie by die aanklagkantoor moes ry al jare lank buite werking. Lede van wyk 2 van Wellington en WAG/Stopmisdaad het geld ingesamel om die hekke te herstel asook ’n nuwe interkom te laat installeer. Van links is Francois Theron (WAG/Stopmisdaad), kol. Johan Barkhuizen (stasiebevelvoerder), raadslid Hentas Kotze (wyk 2, Wellington) en Stephan Landsberg (wyk 2 asook Veiligheid/WAG/Stopmisdaad).
Stopmisdaad help polisie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.