’n String muurbalspelers van Hoër Jongenskool Paarl is vir die Boland-muurbalspan gekies wat die Junie-vakansie aan ’n interprovinsiale toernooi (IPT) gaan deelneem. Voor van links is: Jono Caudwell, Francois Rademeyer, James Roberts en Donou van Wyk. Middel: Jacques Basson, Ivor Burger en Kosie Möller. Agter: Juvan Bekker, Nicholas Cronje, Matthew Cross, Nicolas Möller en Jandré Kleynhans.


Muurbalspelers gaan Boland verteenwoordig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article