Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Enter awaited Boland Race of Truth
Entries for the Boland’s eagerly awaited signature ultra-distance 10-rider road team trial are now open! The Boland Race of Truth takes place on 24 April in Paarl from Boland Landbouskool.
-
Notice: Cycle race
The Winelands Cycle Race will be taking place on Sunday 30 January in Wellington. The day’s activities start at Hugenote Primary in Gen Hertzog Boulevard at 05:30 and the races…
-
Klub hou vergadering
Geliewe kennis te neem dat die Paarl-rugby- en sportklub se finansiële vergadering Donderdag 17 Februarie om 18:00 by die Paarl-rugbyklub se klubhuis sal plaasvind.
-
Paarl-KK neem voortou
Die Paarl-krieketklub het ná sy oortuigende 29-lopie-oorwinning teen Robertson verlede Saterdag die voortou in die Bolandse Premierliga-kompetisie geneem. Paarl het 212/4 in sy toegelate 50 boulbeurte aangeteken, waarna hy sy…
-
Warriors draf Kings kaf
Die Warriors-kraai het in die 7’s-toernooi op Evergreenspark in die Paarl koning gekraai.
-
-
-
-
Sewestoernooi begin die naweek
Aksiebelaaide rugby kan die naweek geniet word wanneer Hillcrest United-rugbyklub van Wellington sy jaarlikse sewestoernooi Saterdag 22 Januarie op Faure-stadion in Paarl aanbied.
-
Paarl se draaiers laat Worcester les opsê
Alhoewel die onoorwonne Worcester United verlede Saterdag die gunsteling op sy tuisveld was, het die span van Paarl KK die Worcesteriete hard terug aarde toe gebring deur die wedstryd met…







