Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Wege lê die kolf goed in
Gysbert Wege, kaptein van HJS Paarl se eerste krieketspan, is pas aangewys as die hoërskoolwenner vir die maand in die Paarl Post- Sportster van die Jaar-kompetisie.
-
-
Anuschké (gr. 5) ’n ‘sportvrou van formaat’
Anuschké Solomon is die laerskole maandwenner van die Paarl Post Sportster van die Jaar-kompetisie. Dié gr. 5-leerder aan die Laerskool Drakenstein is ’n formidabele sportvrou in verskeie sportsoorte wat tennis,…
-
Paarl is ’n ‘hekkiefabriek’
Die aankondiger by die onlangse laerskool-atletiekbyeenkomste die afgelope atletiekseisoen het gereeld na Laerskool Courtrai as die hekkie-fabriek van die Paarl verwys.
-
-
Is jy ’n Sportster van die jaar?
Goeie nuus vir alle talentvolle jong sportsterre in die Drakenstein-vallei is dat Paarl Post met sy Skolesportster van die Jaar-kompetisie begin.
-
-
-
-









