Damian August van die Paarl is in die Valke se o.17-rugbyspan opgeneem wat vandeesweek aan die Provinsiale sewestoernooi by die Hoërskool Monument gaan deelneem. Damian was eers by Klein Nederburg Sekondêr voordat hy na die Hoërskool EG Jansen is. Foto: