Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
PG-atlete ryg medaljes in
Die 24 Paarl Gimnasium-atlete het hulle in die onlangse SASA SA hoërskole-atletiekkampioenskap puik van hul taak gekwyt en saam die meeste medaljes van alle skole in die Wes-Kaap gewen.
-
Rugby 2022 skop af
Die lang verwagte 2022-WPRFU-rugbyliga skop hierdie naweek af met die meeste Paarl-rugbyspanne weer in aksie.
-
-
-
-
-
-
-
Franschhoek hou rugbydag
Franschhoek-rugbyklub het Saterdag 19 Maart sy jaarlikse Guardian Angels-dag aangebied ter nagedagtenis aan die slagoffers wat hul lewe verloor het in ’n tragiese busongeluk vroeg in 2015. Dié dag het…
-
President stap weg
Angelo Carolissen, president van Boland-krieket, het verlede week skielik summier bedank oor ’n beweerde uitval met die uitvoerende hoof, James Fortuin.









