Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Paarlstreek bied Paasfees-7’s-toernooi aan
Alle paaie lei Saterdag na die Dal Josafat-stadion waar 12 klubs aan die eerste Paarlstreek-7’s-toernooi met ’n prysgeld ter waarde van R10 000 gaan meeding.
-
Kick off Easter with a sunset hike
Toast the Easter Weekend with Muratie wines, while enjoying your picnic with views of the Cape! A circular hiking trail has been constructed by Dirtopia from the Trail Centre at…
-
-
-
Wege lê die kolf goed in
Gysbert Wege, kaptein van HJS Paarl se eerste krieketspan, is pas aangewys as die hoërskoolwenner vir die maand in die Paarl Post- Sportster van die Jaar-kompetisie.
-
-
Anuschké (gr. 5) ’n ‘sportvrou van formaat’
Anuschké Solomon is die laerskole maandwenner van die Paarl Post Sportster van die Jaar-kompetisie. Dié gr. 5-leerder aan die Laerskool Drakenstein is ’n formidabele sportvrou in verskeie sportsoorte wat tennis,…
-
Paarl is ’n ‘hekkiefabriek’
Die aankondiger by die onlangse laerskool-atletiekbyeenkomste die afgelope atletiekseisoen het gereeld na Laerskool Courtrai as die hekkie-fabriek van die Paarl verwys.
-







