Spelers van die Hoër Landbouskool Boland is op pad terug na Suid-Afrika ná ’n baie suksesvolle rugbytoer in Ierland. Hul wedstryde het as volg verloop: Teen Galway Corinthians-rugbyklub: o.15 wen 45-0