Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
‘Sport is my lewe’
“Sport is my lewe en my lewe is my sport. Die rede hoekom ek so sê, is omdat sport die beste ding in die wêreld is, en ek hou baie…
-
Duwayne laat die speke sing in Afrika
Die talentvolle Duwayne Adams (17), ’n graad 11-leerder aan die Noorder Paarl Hoërskool is Paarl Post se hoërskool-sportster van die maand nadat hy uitgeblink het as baanfietsryer en sy Suid-Afrikaanse…
-
Oakdale ploeg diep teen Boland
Hoër Landbouskool Oakdale se o.19A-rugbyspan het die afgelope naweek met Boland Landbouskool op die plaas in Agter-Paarl klaargespeel en die wedstryd 26-17 in die laaste Supa Quick- premier-interskole-kragmeting van die…
-
-
-
Jukskei by De Poort
Die Visarende-jukskeiklub het Saterdag (27 Augustus) die koue saam met spelers van die Bolandse plase Tierstel, Lorraine, Lebanon en Vredenhoff getrotseer en met lekker warm harte saam by die De…
-
-
Paarl Rangers oorheers liga
Ná twee jaar van die Covid-19-pandemie het die 2022-rugbyligaseisoen Saterdag met die Paarl Rangers as die eerste liga-kampioen geëindig.
-
SPAR-uitdaging vir vroue op 3 September
Die SPAR Virtual Challenge word Saterdag 3 September gehou, en vanjaar span die gewilde uitdaging, wat veral op vroue gemik is, met Parkrun SA saam.








