Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
4th world medal for Paarl archer
Paarl archer, Estelle Jacobs, has once again proven herself to be a force to be reckoned with on the international stage, returning home from the World Indoor Archery Championships held…
-
-
-
Kavas bou op sterk fondasie
Die Boland Kavaliers het Saterdag 18 Februarie die SWD-Arende by die Bridgton-sportstadion in Oudtshoorn die stryd aan gesê.
-
Young Peoples karnuffel Worcester Victorians
Die afgelope Saterdag het die span van Young Peoples, die Tiere, Worcester Victorian ’n behoorlike krieketles in hul Boland-promosieliga-wedstryd in hul agterplaas op die Esselenpark-sportterrein geleer.
-
Paarl-krieketklub sneuwel teen vissermanne
Paarl Krieketklub moes Saterdag tweede viool speel in Vredenburg toe Vredenburg-Saldanha-krieketklub hulle met 80 lopies geklop het in die Boland Premierliga-kompetisie.
-
Paarl Girls’ High kraai koning as 4M-kapioenne vir twee jaar in ’n ry
Hoër Meisieskool Paarl het Woensdagaand (22 Februarie) vir die tweede agtereenvolgende jaar weggestap met die louere as 4M-kampioenne.
-
-
Paarl skitter teen Wellington
Paarl Krieketklub het Saterdag op die Parysveld gewys dat sy Premierliga-oorwinning oor Wellington op die Pen Bassonveld in November geen gelukskoot was nie. Hulle het die besoekers met 3 paaltjies…
-









