Die jong atlete van die toekoms het verlede Vrydag hul talente by die Dal Josafat-stadion tydens die EBL- pre-primêre skole-atletiekbyeenkoms ten toon gestel. Pre-primêr-leerders van skole dwarsoor die Drakenstein het deelgeneem.Foto’s: Ernest Kilowan