Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Hillies mik hoog met nog ’n grootse oorwinning
Hillcrest United van Wellington het die naweek weer eens gewys hy gaan nie opgee in die stryd om die twee topposisies in die Grootuitdaag-Witsentraal-kompetisie nie.
-
Paarl pronk weer in Wêreldbeker Bokgroep
Paarl pronk weer trots met ’n klompie Springbok-rugbyspelers wat gekies is vir die Wêreldbeker Bok-groep wat op pad is na Frankryk vir die Rugbywêreldbeker wat in September in Frankryk afskop.
-
City to host HSBC SVNS
World Rugby has announced a new revamped Sevens Series format, which includes Cape Town.
-
-
Gim wen Interskole net-net
Paarl Boys’ High het die afgelope Saterdag in die Faure-stadion te laat wakker geskrik, met die gevolg dat Paarl Gimnasium die Interskole-rugbywedstryd voor meer as 20 000 toeskouers welverdiend met…
-
-
-
-
Landbouers stuur Paul Roos met hangskouers huis toe
Boland Landbouskool het die afgelope naweek behoorlik verras toe hy die rugbyreus Paul Roos Gimnasium op die plaas in Agter-Paarl oortuigend geklop het.
-









