Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
Newton loop oor Hillcrest
Newton het sy onoorwonne status behou deur ’n omgekrapte Hillcrest-rugbyklub in ’n klipharde derbystryd op Bombela-park met die kous oor die kop huis toe te stuur.
-
-
Paarl-klubs haal kwarteind
Met twee bonuspunt- oorwinnings elk het beide die Paarl-krieketklub (KK) en Paarl-Oos KK Saterdag op Dal Josafat vir die kwarteindrondes van die Boland-Superliga-Goldrush-T20-kompetisie gekwalifiseer. Prysgeld van altesaam R85 000 is…
-
-
-
-
Wes-Kaapse atletiekkampioenskap vir laerskole gehou
Wes-Kaapse atletiekkampioenskap vir laerskole gehou
-
Paarl sluit seisoen goed af
Met sy 83-lopie-oorwinning oor die Victoriane Sondag op die Parysveld, het die Paarl-krieketklub (KK) sy Boland-Premierliga-toernooi op ’n hoë noot afgesluit en bewys sy sege op Coetzenburg oor die studente…










