Logan Adams (19) het onlangs haar tweede boek bekend gestel. Volgens Logan bevraagteken sy die regstelsel in haar boek, Tussen Stiltes, sy raak ook aan probleme soos onder meer verkragting en mishandeling en dat baie mense stilbly oor hierdie probleme, maar dat sy nie daaroor stil kan bly nie. Om Logan se boek te bekom, stuur ’n e-pos na loganleahadams@gmail.com of by Ns. Skrywershuis se aanlyn boekwinkel.


Skrywer stel nuwe boek bekend

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article