Hillary Geslin van Wellington is onlangs deur die vervaardigers van die sepie Suidooster genooiom haar lyf aktrise te hou. Geslin sê sy het die rol van ’n kliënt by een van die plaaslike sakeondernemings vertolk. Links is sy saam met die bekende aktrise Jill Levenberg, wat die rol van Mymoena vertolk. Geslin, wat al twee boeke geskryf het, wil ook graag eendag haar eie rolprent verfilm.


Skrywer in sepie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article