Aksiebelaaide skole-atletiek is die afgelope naweek met die Lenteliga-3-byeenkoms by die Dal Josafat-stadion in die Paarl opgedis. Mia Janse van Noordwyk van die Laerskool Courtrai het op ’n hoogte van 1,30 m oor die dwarslat geseil.Foto’s: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Skoleatletiek by Dal Josafat kóók

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article