Die skole in die Drakenstein sluit Woensdag 6 De­sem­ber en open weer Woensdag 17 Januarie 2018. Matrikulante kan hul uitslae 5 Janu­arie 2018 om 12:00 by hul skole kry. Vir verdere inligting, bel 021 860 1200.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article