Amstelhof Primêr se junior koor het silwer plus ontvang vir hul onlangse deelname aan die Paarl Eisteddfod. Die skool is baie trots op hierdie groep leerders.Foto: Ernest Kilowan


Silwer plus vir Amstelhof se junior koor

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article