Die senior koor van Laerskool Paulus Joubert het ’n silwerplus-sertifikaat verower vir sy deelname aan die Paarl-eisteddfod. Die koorleiers is Amanda Festus en Graham Fortuin.