Tracey-Lee Festus, ’n gr. 11-leerder aan Charleston Hill Sekondêre Skool, het onlangs aan die Wes-Kaap-skaaktoernooi in Mosselbaai deelgeneem en tot die uitklopronde gevorder, maar nie verder deurgedring nie.