’n Gr.-11-leerder aan Hoër Meisieskool La Rochelle, Janke Oosthuizen, is vir die o.18-streekhokkiespan gekies wat van 23 tot 27 Junie in die Paarl sal plaasvind.

Janke speel streekshokkie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article