Twee sussies, Mienke (gr. 5) en Leane Troskie (gr. 6), van die Laerskool Courtrai, het onlangs aan die nasionale binnenshuise hokkietoernooi in Kaapstad deelgeneem, waar hul span die bronsmedalje gewen het. Courtrai is baie trots op die susters.