Simond-privaatskool het onlangs suksesvol vir die Onafhanklike Eksamenraad van Suid-Afrika se gr. 12-eksamen geregistreer. Links is Micayla Kerr (hoofmeisie) en Ryan Lackay (hoofseun) met die skool se sertifikaat wat hulle van die eksamenraad ontvang het.