Die Hoërskool Bergrivier het onlangs sy hoofleiers vir vanjaar bekend gemaak. Die hoofseun, Leshwill van Rooyen, en hoofmeisie, Jade Jones, sien daarna uit om voorbeeldige leiers vir mede-leerders te wees.