Ses leerders van Laerskool Paarl Gimnasium – Rouxné Pentz, Stefan Wiehahn, Nicole Africa, Zena Swart, Alette Stofberg en LD Nel – is onlangs in Boland se o.13A-hokkiespan opgeneem vir die interprovinsiale toernooi wat van 1 tot 4 Julie in Pietermaritzburg plaasvind.

Ses Gimmies in Boland-hokkiespan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article