Orleansvale Primêr se seunshokkiespan het op 28 Augustus sy eerste hokkiewedstryd teen die Laerskool Drakenstein gespeel. Dié span se afrigter, Ethan Conradie, ook ’n graad 7-onderwyser, sê “ondanks hul struikelblokke het hulle gewys dat jy enigiets kan oorkom”. Die seuns het die wedstryd met ’n telling van 4-3 gewen.

Orleansvale-hokkiespan wen eerste wedstryd

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article