Die Laerskool Paarl Gimnasium het met ’n rekordgetal – agt individuele medaljes – teruggekeer van Oudtshoorn ná verlede naweek se Highgate- Interprovinsiale tweekampbyeenkoms. Die skool se individuele medaljewenners is, agter van links: Mieke Burger (goud