Jamie Kock (gr. 7) van die Laerskool Courtrai het onlangs aan die nasionale karatekampioenskap in Durban deelgeneem en ’n goue medalje in Kumite verwerf. Hy is opgeneem in die oefengroep waaruit die nasionale span vir deelname aan die Statebondspele gekies gaan word.