Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Stigting woeker met slypskole
Die Eugène Marais-stigting woeker weer met laerskole in Paarl se talent.
-
Woeker met jou talente en laat jou drome waar word
In plaas van tone en tande tel dié wintervakansie woeker eerder met jou talente sodat Afrikaans.com jou kan help om ’n stappie nader te kom om jou drome waar te maak.
-
Boost your career
A 12 week course focusing on project management and supply chain and logistics management will take place from 29 July to 14 October at De Poort in Paarl.
-
Gim blink uit op die verhoog
Die jong sangers en akteurs van Hoërskool Paarl Gimnasium het onlangs behoorlik gewys hulle is nie net ’n skool wat bekend is vir sport en akademie nie, maar blink ook uit in die kunste.
-
Stem vir Miss Petite
Michelle Nel (14), ’n gr. 9-leerder by Hoër Meisieskool La Rochelle, is aangewys as ’n finalis vir Miss Petite Teen SA 2017, wat plaasvind in Pretoria van 4-8 April. Sy was ook ’n finalis vir Face of South Africa wat…
-
Ex-Bridge House pupil makes history
Two of Bridge House’s Matrics of 2010, Carlo Vanzaghi (SLC executive) and Suzanne Pretorius (head girl) recently graduated with medical degrees.
-
Opleiding vir jong entrepreneurs
Almal stem saam dat die onrusbarende toename in werkloosheid in dié pragtige land, tesame met die onvermoë van die Suid-Afrikaanse ekonomie om voldoende werksgeleenthede te skep, krisisafmetings begin aanneem.
-
Matriekrok-kompetisiewenner gekroon
Die sesde Paarl Post/Paarl Mall Matriekrok-kompetisie het vanjaar talle inskrywings gelok.
-
Local school receives reusable sanitary pads
Through its Project Dignity campaign Obsidian Jewellery Studio in the Western Cape managed to raise funds to supply 236 girls at Klapmuts Primary School with Subz washable and reusable sanitary pads. Project Dignity was run throughout August, Women’s
-
Gimmies reik uit na Butterfly House
Die Hoërskool Paarl Gimnasium se studenteraad het onlangs 150 hartjies gesteel toe hulle ’n Kerspartytjie vir 150 dankbare kinders gehou het.





