Schools

  • Post school news

    Drakenstein schools can send their latest school news every week to schools@paarlpost.co.za. Please note that the size of the photos must be a minimum of 500kb. Also provide the learners’ first- and surname, as well as their Grade and age.…

    |

  • Emka-karatekas skitter

    Emka-karatekas skitter

    Altesaam 19 van die Emka-karatekas het onlangs in Belhar aan die Wes-Kaapse kinder-, kadette- en junior karatekampioenskap deelgeneem.

    |

  • Paarl hou weer jaarlikse loopbaanuitstalling

    Die jaarlikse loopbaanuitstalling vir hoërskoolleerders is vanjaar Donderdag 1 en Vrydag 2 Februarie in die Paarl-stadsaal in Hoofstraat.

    |

  • Holiday fun

    The Festive Season is here, and while most people look forward to a well-deserved holiday and going away, here are also places you can take your children to.

    |

  • Wakker lees so aan

    ’n Spesiale poppekasvertoning bevorder nie net lees onder die kinders nie, maar herdenk ook die slawe se vrystelling.

    |

  • Deelnemers skitter by kompetisie

    Altesaam 12 finaliste van regoor die Drakenstein het aan die Paarl Post en Paarl Mall-matriekrokkompetisie deelgeneem.

    |

  • Skole sluit vir 2017

    Die skole in die Drakenstein sluit Woensdag 6 De­sem­ber en open weer Woensdag 17 Januarie 2018. Matrikulante kan hul uitslae 5 Janu­arie 2018 om 12:00 by hul skole kry. Vir verdere inligting, bel 021 860 1200.

    |

  • The first of many more

    On Saturday, 18 November, L.K. Zeeman Primary School will present their first ever annual car show at the school. The show will start at 09:00 and will conclude by 16:00. It serves as a charity fundraising event for the school.

    |

  • Young Paarl virtuosa

    Young Paarl virtuosa

    Cara Paulse, a pupil of Frank Pietersen Music Centre, Paarl has once again been selected to take part in the Best Achievers competition.

    |

  • Larries wen vinnige-4-gala

    Hoër Meisieskool La Rochelle se swemspan het onlangs deelgeneem aan die fastest 4-gala wat by Hoër Jongenskool Paarl gehou is.

    |

Gift this article