Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Apply for an AIT bursary, loan
For the past 21 years the Athlone Institute Trust (AIT), through its legacy initiative, the Athlone Institute Bursary Project Fund (AIBPROF), has awarded students with bursaries or bursary loans.
-
Talle pryse vir Larries se Anike
Die Hoër Meisieskool La Rochelle het sy Dux-leerder by die skool se jaarlikse akademiese prysuitdeling aangewys.
-
-
Huguenot VGK hou diens vir matrieks
Die Huguenot VGK in samewerking met die Wes-Kaapse onderwysdepartement en plaaslike sekondêre skole hou ’n spesiale kerkdiens Sondag 14 Oktober om 09:00.
-
HMS bied aflos aan
Die jaarlikse aflos-atletiekbyeenkoms wat deur Hoër Meisieskool Paarl aangebied word, begin Dinsdag 30 Oktober om 17:00 by Brugstraat se sportterrein.
-
Kultuurpret tref die Paarl
Podiumpret is ’n omvangryke kultuurgebeurtenis in ’n trant wat die Paarl lanklaas beleef het.
-
William Lloyd drummies make their mark
William Lloyd Primary School is not only known for its good sports and academic achievements, but also as the local school with the oldest drum majorette tradition.
-
Wen groot met jou sang, kletsrym, dans
Leerders van graad 8 tot 12 kan deelneem aan Afrikaans.com se droomgroot18-talentkompetisie.
-
Larries is klaar met sakke van plastiek
By die Hoër Meisieskool La Rochelle is almal trots daarop dat hulle nie net die leerders leer om mekaar met liefde, aanvaarding en respek te hanteer nie, maar ook die omgewing.
-
Paarl Post news
Drakenstein schools can send their latest school news every week to schools@paarlpost.co.za. Please note that the size of the photos must be a minimum of 1 Mb. Also provide the learners’ first- and surname, as well as their grade and…



