Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
La Rochelle wys sportverteenwoordigers aan
Twee graad 8-leerders van die Hoër Meisieskool La Rochelle is vir die spanne van twee onderskeie sportsoorte gekies. Cornelia Destroo gaan Boland-krieket by die nasionale o.16-toernooi verteenwoordig. Die toernooi word van 13 tot 17 Desember in Gqebe
-
-
-
-
-
-
Leerder skryf vir haar ’n beurs los
Mischké Malgas het uit haar vel van opgewondenheid gespring nadat sy as naaswenner in vanjaar se Nedbank-opstelkompetisie aangewys is.
-
-
Drie gekies vir toernooi
Drie leerders van Hoër Jongenskool Paarl – Janus Roberts, Dylan Kayne en John Rabie – is in die o.19- Boland-gholfspan ingesluit. Hierdie span sal van 17 tot 22 Desember aan die GholfRSA o.19- interprovinsiale toernooi in Kimberley deelneem.
-










