Die Hoërskool Gimnasium Paarl het die hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2022 bekend gemaak. Hulle is Christoff van Rensburg (addisionele lid tot dagbestuur), Johno Sterley (onderhoofseun), Johandré van Niekerk (hoofseun), Zahn Greyling (hoofmeisie), Nicola Thomas (onderhoofmeisie) en Chrizane Kellerman (addisionele lid tot dagbestuur).