Zieët Bruintjies, ’n graad 5-leerder aan die Paarlzicht Primêre Skool in die Paarl, het op 10 September aan die WOW-spelfees in die Wes-Kaap deelgeneem. Bruintjies het die derde plek behaal en gaan 15 Oktober aan die WOW-spelfees se nasionale eindronde deelneem.
Paarlzicht-leerder na nasionale ronde van WOW-spelfees