Dié leerders van die Laerskool Paarl Gimnasium, wat ook deel is van Titans Wrestling, is pas in die Kaapse Wynland se stoeispan opgeneem. Die span gaan van 6 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskap deelneem. Van links is HW Roos (gr. 5), Keagan van der Sandt (gr. 5) en Wian Roos (gr. 3).