Sewe van die Hoër Meisieskool La Rochelle se leerders is in Wes-Kaapse netbalspanne opgeneem. Agter staan Hannah Kriel (o.17), Mienke du Toit (o.14), Thabisa Yekani (o.18), Hannah Olivier (o.18) en Maroné Uys (o.15). Voor: Shani van der Merwe (o.16) en Jade Atkins (o.16).

Larries gekies vir WP-spanne

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article