Vyf leerders van die Laerskool Hugo Rust is in die Kaapse Wynland-skole-skaakspan opgeneem. Hulle is Jeandré Goosen, Uziel Jephtha, FJ van Eeden, Han-Mari van Eeden en Ruan Goosen.