Cara Pieters en Beryl Briers-Louw sien daarna uit om volgende jaar hul taak as die Hoër Meisieskool La Rochelle se koshuis-hoofleiers te verrig. Cara is as koshuishoofmeisie aangewys en Beryl as koshuisonderhoofmeisie.