Christiaan August (gr. 7) van Paarlzicht Primêr is in die Boland Akademie-rugbyspan, wat die afgelope naweek in Krugersdorp gaan speel het, opgeneem. Paarlzicht is baie trots op Christiaan en wens hom alle voorspoed toe. Sy ouers en skool bedank almal vir hul ondersteuning om hierdie geleentheid vir hom moontlik te maak.

Vir rugbyspan gekies

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article