Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs sy nuwe koshuishoofleiers vir 2020 aangewys. Hulle is Danel Dreyer (onderhoofmeisie) en Janke Oosthuizen (hoofmeisie).