Marli Visser, in gr. 5 aan die Laerskool Courtrai, het onlangs die o.11-Wynlandnetbalspan by die interprovinsiale toernooi in Riversdal verteenwoordig. Marli en haar span het ’n goue medalje gewen.

Goud vir haar span

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article