Die volgende leerders van Hoër Meisieskool Paarl is in die o.16-WP-netbalspan opgeneem. Barbara de Kock, Elzahn Nel, Hanel Vollgraaff en Anke Stofberg gaan van 26 tot 29 Junie aan die All Ages-toernooi in Boksburg deelneem.