Francois Bester (gr. 9) van die Hoër Jongenskool Paarl het van 6 tot 11 April aan die Suid-Afrikaanse nasionale swemkampioenskap vir juniors in Gqeberha deelgeneem. Hy het ’n silwermedalje in die eindronde van die 200 m-individuele wisselslag gewen.

Francois wen silwermedalje

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article