Mia Janse van Noordwyk, ’n gr.2-leerder aan die Laerskool Courtrai, het Saterdag 29 Februarie aan die Boland-atletiekkampioenskap vir laerskole deelgeneem wat by Daljosafat-stadion gehou is. Sy het ’n silwermedalje in die 80 m vir meisies o.8 gewen.