Die Drakenstein-sakekamer het Donderdag sy maandelikse sakegeleentheid gehou – dié keer by die Doran-wynlandgoed in die Paarderberg. By die geleentheid was Liesl Basson en Piet Kleinhans (Doran), Dirk Breytenbach (voorsitter van die Drakenstein-sakekamer), Francis Nieuwoudt (Drakenstein-sakekamer) en Andries Britz (Vinsure-makelaars).

Credit: SYSTEM

Sakekamer vergader

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article