Meer as 3 000 mense het Maandag 1 Mei deelgeneem aan die mooiste wedloop in die Boland, die Safari-halfmarathon. Hier spring die halfmarathon hardlopers dou voor dag weg vanaf Burgstraat in Wellington.Foto’s: Ernest Kilowan


Safari se kampioene

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article