Die Wellingtonse-kinderhuis, Huis Andrew Murray, het oudergewoonte ’n skenking van die Safari-halfmarathon na afloop van dié padwedloop ontvang. Hier word die tjek van R11 500 oorhandig. Van links is Jaydee Newman (handelsmerkbestuurder van Safari), André Thomas (senior bemarkingsbestuurder van Safari), Karen Petersen (bemarking- en finansieringshoof van HAM), Nuha De Roos (Top Events – padwedloop-organiseerder), Jacobus Visagie (voorsitter van die Wellington-atletiekklub) en Hentas Kotze (Wellington-Rapportryers).Foto: Ernest Kilowan

Huis Andrew Murray kry lekker vet skenking

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article