Rock ’n Roll en gedigte sal die toon aangee wanneer die joernalis Toast Coetzer se The Buckfever Underground Vrydag 9 Desember saam met die plaaslike groep OrWellington in die Bôrdienghuis-teater op Wellington optree. Kaartjies kos R100 en kan by 061 156 5386 bespreek word.