Die oud-Paarliet Hanru Niemand sal as gaskunstenaar optree wanneer die groepe The Buckfever Underground en OrWellington Vrydag 9 Desember om 19:00 ruk-en-rol-musiek met gedigte kombineer. Hulle tree in die Bôrdienghuis-teater in Wellington op. Kaartjies kos R100 en kan by 061 156 5386 bespreek word.

Ruk en rol en gedigte meng

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article