Johanay Pool van die Laerskool Hugo Rust het onlangs ’n nuwe rekord opgestel in die 80 m en 100 m tydens die Laerskool Stellenbosch se Neelsie-atletiekbyeenkoms. Die rekord vir die 80 m was 11,37 sek en sy het dit verbeter in ’n tyd van 11,20 sek. In die 100 m was die rekord 14,06 sek en sy het dit verbeter na 13,75 sek. Sy het twee goue medaljes gewen.


Rekords vir Johanay

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article